Meintjieskop Gastehuis Pretoria
Call Us For A Booking
Click For A Booking Enquiry
Gastehuise Pretoria – Mentjieskop Gastehuis is ideaal geleë teen die suid-oostelike hange van historiese Meintjieskop. Die gastehuis is naby die Unie Geboue, Loftus Versveld en hospitale soos Life Femina Kliniek, Brooklyn Sentrum, Hatfield, Univesiteit van Pretoria en naby meeste ambesades.
Die gastehuis beskik oor 8 ruim kamers met ontbyt ingesluit.
Waneer die weer toelaat kan u ontbyt geniet in die buitelug vir ‘n goeie begin tot die dag.
Op versoek bied ons aandete aan waar u rustig kan verkeer in die gemeenskaplike sitkamer of by die swembad. Maak nuwe vriende en ontmoet die ander gaste.
Skakel ons gerus vir meer inligting.
Geniet ‘n vol ontbyt in een van ons drie eetareas op die eiendom. Die lekkerste natuurlik is vroeg oggend buite terwyl die son regmaak vir die dag.
Na ‘n lang besige dag kan jy huis toe kom na ‘n tuisgemaakte bord kos. Bespreek net vooraf met ons en watter tyd jy tuis sal wees.
Call Us For A Booking
Click For A Booking Enquiry
+27(0)12 342 0738
+27(0)12 430 4037
meiguest@mweb.co.za
145 Eastwood Street, Eastwood,Pretoria, 0084
145 Eastwood Street,
Eastwood
Pretoria
0084
+27(0)12 342 0738
+27(0)12 430 4037
meiguest@mweb.co.za